Cory Hardrict

Cory Hardrict
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 9 November 1979 (1979-11-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1998–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cory Hardrict (gebore 9 November 1979) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gran Torino (2008), Battle Los Angeles (2011), Warm Bodies (2013), en American Sniper (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy